* In Utrecht is daar twee uroloë: Peter Dik en dr. Klein.
* Twee Nederlandse ginekoloë, wat saamwoon: Dr. Schaap en dr. Wolf.
* Ene heer Vlieger is in die verknorsing omdat sy lugvaartmaatskappy in Nederland bankrot gegaan het.
* In Duiwelskloof was daar 'n ene ds. Helman.
* Dan was natuurlik die twee Springbok-losvoorspelers, Gert Smal en Jannie Breedt.
* Ek onthou ook 'n koerantberig oor 'n rugbywedstryd in die Noord-Kaap waar twee uitblinker -voorspelers van die wenspan manne was met die vanne Renoster en Oliphant.