Mik-en klik-speletjie
Aan die regterkant is 'n skakel na 'n speletjie. Daar is so min indien enige Afrikaanse mik-en-klik speletjies dat ek besluit het om een te maak op die patroon van die ou King's Quest reeksie, my gunsteling,. Dit het nie klank nie. Laai dit gerus af en speel. Die oplossing is op die skakel hierbo as u werklik vasbrand.
No comments:
Post a Comment